Hello wêreld, hier’s ekke ook!

Laat my bietjie dink aan Koos Kombuis se “almal wil ‘n huisie by die see hê…”

Jaaaa, ‘n huisie by die see sal lekker wees, maar in die geval is dit meer ‘n ding van “almal wil ‘n plekkie op die web hê, elke liewe ene soek ‘n blog…”

Anyway, die’s nou myne… al lees niemand is dit ook goed, dan dien dit die doel van my kop agtermekaar kry, en daar’s BAIE om agtermekaar te kry…

Hou fyn dop…