December 19, 2007
Gisteraand na Nicholis Louw by Presley’s gaan kyk…
Oi maar is hy nie pragtig nie? Nuff said….
He hoeka vanoggend na hom geluister in my dogter se kar, kan goed verstaan hoekom die jongklomp so mal is oor hom!
Ja, nee kyk hierso. Hierdie man kan sing. Ek kan nou nie meer wag vir die nuwe cd nie.
Ek was ook daai aand by sy show. Hy is greate,en natuurlik sexy. Nicholis is die beste!
Hy is pragtig verby! En is hy nie oulik nie? Yummie!
Name (required)
E-mail (will not be published) (required)
Website
Notify me of follow-up comments via email.
Blog at WordPress.com. — Theme: Connections by www.vanillamist.com
January 10, 2008 at 2:04 pm
He hoeka vanoggend na hom geluister in my dogter se kar, kan goed verstaan hoekom die jongklomp so mal is oor hom!
June 20, 2008 at 6:29 pm
Ja, nee kyk hierso. Hierdie man kan sing. Ek kan nou nie meer wag vir die nuwe cd nie.
July 8, 2008 at 7:16 am
Ek was ook daai aand by sy show. Hy is greate,en natuurlik sexy. Nicholis is die beste!
October 14, 2008 at 1:09 pm