
Is dit nie die sweetste kersfees-foto ooit nie?
Mag julle almal net so ‘n rustige kersfees beleef!
My wens vir jou hierdie Kersfees:
“Mag dit goed gaan met jou,
Mag God vrede vir jou gee,
Mag jy nooit bang hoef te wees nie,
Mag jy liefde om jou hê,
Mag jou hart vir almal oopgaan,
Mag jou drome ver paaie streel,
Mag jy leer om die wind onder jou vlerke
Met alle mense om jou te deel.”
uit: Moya, Anton Goosen