Dis nie elke dag dat ‘n ou so ‘n handige stukkie advies so presies op die regte tyd kry nie. Die van julle wat see toe gaan, ek deel graag, since ek dit nie self gaan gebruik nie…
How to survive a shark attack
1: Don’t swim in the ocean.
Ninety-nine percent of all shark attacks take place in exceptionally
Large bodies of water also known as oceans.
The way to determine if you are currently in an ocean is to taste the
water, which should be salty.
2: Listen out for the music.
In the event that you are foolish enough to swim in an ocean, listen
carefully for the music, as demonstrated in the marvelous documentary
film Jaws. All shark attacks are preceded by the “daah-da, daah-da”
chords, which will gradually become more rapid as the shark gets closer.
This is due to the Doppler Effect.
3: Swim with fat people.
Try to surround yourself with more appetizing companions.
If you know them well, you might even try to switch their suntan lotion
with A-1 Steak Sauce. This will definitely improve your odds.
4: Don`t go into the water without a knife.
This is not to defend yourself but to stab the person (a.k.a the decoy)
closest to you in the case of a shark attack. Once you are sure the
“decoy” is bleeding profusely…..swim for your freekin life.
And finaly…..
5: Don`t panic.
In the event that a shark actually bites you, try to remain calm. This
really won`t help you survive, but everyone else on the beach will
appreciate you not shrieking madly, as this is quite unsettling and can
really spoil a wonderful day out! Remember it’s not always about you …!
Geniet jou naweek, gaan groot of gaan huistoe!
Verlede naweek se earth-hour was soveel pret, ek doen dit sommer uit my eie weer more aand. Pikkie het hoeka so ‘n nice idee vir tydverdryf…
April 7, 2009 at 11:21 am
Hoe lekker lag ek nou – vir ons is jou raad net bietjie laat! Die een dag op die strand het die lewensredders reeds baie vreemd opgetree, hulle het kort kort die mense uit die see gejaag as hulle verder as ‘n sekere diepte ingegaan het…
April 8, 2009 at 9:45 pm
Ek en daai knaap is net nie vriende nie en dit is hoekom ek en see water van mekaar bly. Die Karoo is maar net n ander wereld…
April 10, 2009 at 9:52 pm
Enige raad vir mense wat terugkom van vakansie
April 14, 2009 at 2:17 pm
Nee, jammer Emil, daar is nie raad vir mense wat terugkom nie…. behalwe dalk: Moenie vergeet om vir volgende jaar te bespreek nie!
April 15, 2009 at 8:51 pm
Uh uh ek bly op die strand ek gaan nie in die see nie, hierdie vis maak my bang! Since the Jaws days!
April 17, 2009 at 9:50 am
Ek en haaie het ‘n deal – ek hou my voete uit hulle see uit, en hulle kom nie in my kroeg nie. Werk al baie lank vir ons almal!
Geluk met die blog-birthday!
April 17, 2009 at 10:32 am
Ek het by Soldaat gesien dis vandag jou blogging bifday. Happy happy! Ek klink ‘n glasie op jou vanaand!
April 17, 2009 at 11:53 am
Hehe, dankie Dellie! enige verskoning vir ‘n glasie klink reg vir my!;)