Vir die van julle wat gevra het, dit gaan baie beter met my Pa, dankie. Hy is gister na 3 weke uit die hospitaal ontslaan. Die angiogram verlede week het gewys dat sy hart niks makeer nie, dus neem die dokter aan die baie water was as gevolg van die longe. Die fisioterapeut sĂȘ sy het nie verwag dat hy lewendig uit daai hospitaal sou kom nie.
Andersins gaan dit heel goed met my, vir ‘n slag, al voel dit of daar die hele jaar niks gebeur het nie, en alles wat moes gebeur toe in een maand ingesqueeze is…
Growing kids maak klaar hierdie week, volgende week sal ek julle als hiervan vertel…
Hoop jou maandag is nie te blou nie!
Tot later,
J