Vandag sou ek nou baie graag vir myself hierdie:
in hierdie paar arms wou sit:
maar ek’s nie vandag fluent in fotoshop nie, en ek het ooknie die regte software hier nie, so hierdie moet maar doen.
Vir al julle dames, sekretaresses of te not, geniet die dag!
Tot later…
(okay, okay, ek weet… oor 2 dae begin die wêreld beker in NZ… ek sal ophou om oor Dannyboy te drool teen dan, Promise
!
Advertisement

Geniet jou dag!
Ek hoop jy is baie bederf! Ek het vir my man se dame die mooiste blomme gevat (sou nie self maaind om so iets by iemand te kon kry nie…) en toe het hulle saam gaan uiteet! Ek hoop hulle het dit geniet EN sy waardeer dit! Ek het gedink ek sou ook genooi word….toe sit ek die pot mis!
Ek is laat maar hoop jy het die dag geniet!
Ek hou duime vas vir jou plan!
O Wee, ek het dit gemis
Ek het dit ook gemis…… Maaaaaar, ek’s nou terug op die web. Hallo, vriendin.
Pingback: Uhmmm…. okay, of dalk nie! « Hoe meer dae, hoe meer dinge…