Gaan dit goed?

Die lewe move ‘n bietjie vinniger as wat ek kan byhou op die oomblik, ek’s nogal bly my naam is nie Jannie nie, want dan was dit properlies “Swem Jannie, Swem!” maar ek kla nie, nognie.

Hoop jy het ‘n lekker maandag!
Tot later!

Advertisement