In konferensie met myself besluit dis tyd vir ‘n blogvakansie (Jaaa, okay, wat is nou eintlik die verskil, since ek in elk geval so lanklaas geblog het ne, Sal probeer opmaak in 2012, promise)
Hoop julle het ‘n heerlike vakansie, en ‘n Geseënde Kersfees vir julle almal!
Advertisement
Hey Jenny-ke-penny, lekker om jou hier raak te lees!
Ek reken dis nou tyd om op te hou blogga-va-kansie, né?